Huisgenoot

VERBREEK DIÉ SLEGTE GEWOONTES

VAN kosblikke tot spertye, die lys raak nooit korter nie. Daar’s so baie verpligtinge wat ons aandag verg dat ons vergeet om tyd te maak om op onsself te fokus.

Hier’s vier slegte gewoontes – met wenkeomditte verbreek.

1 JY SÊ JA WANNEER JY NEE WIL SÊ

Iemand vra jou iets, en voor jy jou kom kry, sê jy: “Ja, natuurlik sal ek dit doen.” Selfs al weet jy die guns gaan vir jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 552 KOMPETISIEVRAAG Watter dorp in Namibië is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huis
Huisgenoot3 min read
Tydloos Maar Nie Prysloos
AS DIT nie vir daardie noodlottige motorongeluk was nie, sou sy op 1 Julie vanjaar haar 63ste verjaardag gevier het, boonop as ’n trotse ouma van vyf. Selfs as die gewese vrou van koning Charles sou sy steeds die wêreld bekoor het, en as William en H
Huisgenoot5 min read
Gestroop Deur Siekte
DIS ’n vernietigende soort pyn, sien ’n mens aan die beeld van die vrou wat hier ineengekrul lê. Haar benerige hande is soos kloue kromgetrek, haar oë op skrefies – asof dit verligting vir die ontsettende seer sal bring. Wanneer ’n paramedikus ingryp

Related