Huisgenoot

LEKKER OUELVIS

DOER in 1957 stap ’n donkerkopseuntjie na die kafee op die hoek, net om die draai van sy ouerhuis in Primrose, ’n woonbuurt in Germiston. Voor die kafee staan ’n voertuig geparkeer met die deure oop terwyl die musiek uit die motorradio se luidspreker blêr.

’n Groep van so vier of vyf jong mans staan langs die kar, botteltjies Coca-Cola in die hand, en swaai die lyf op die maat van ’n rock-’n-roll-nommertjie.

Die sewejarige Alex Tebbutt staan nuuskierig nader.

Sjoe, hy ken nie dié liedjie nie, maar hy hou daarvan, is die eerste gedagte wat deur sy kop gaan.

“Oom, wie sing hier?” vra hy vir een van die jong mans.

‘IN AMERIKA KRY JY DIE GROOT GRACELAND, EN IN GERMISTON DIE KLEIN GRACELAND’

Dis Elvis Presley,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Hoe Kies Ek Die Beste Kaartmasjien?
Danksy mededinging tussen handelsmerke is daar groot aanbodverskille, al verrig die toestelle basies dieselfde funksies. Vergelyk die aankoop- en maandelikse koste tussen die toestelle voor jy kies en begroot dan daarvoor. ◗ As jy koop: Hoe meer funk
Huisgenoot2 min read
Afrika-pikkewyne
OP 3 JULIE vanjaar is dit Wêreldseevoëldag en daarom bekyk ons vandeesweek een van die heel spesiaalste seev oëls op aarde – die Afrika-pikkewyn. Hierdie pikkewyne staan ook as brilpikkewyne bekend en kom net in Afrika voor. Wanneer hulle op land ron
Huisgenoot2 min read
Dubbeldoor-geluk
Eers was dit die romanse op Boer soek ’n vrou wat die verbeelding aangegryp het.Toe volg die nuus dat dié TV-paartjie as die musiekduo “Reën” liedjies gaan uitreik. “Vrystaat Vlaktes” het van Reën oornag sterre gemaak, en nog twee treffers het gevolg

Related