Huisgenoot

DIE VREUGDE NÁ ONS LANG REIS

OM GOED uit te rus of sommer net laat te slaap is nie juis op die spyskaart vir ’n ma met ’n eenjarige nie.

Trouens, die eerste jare met ’n nuwe kleinding in die huis word aan die teenoorgestelde geken – laat nagte, vroeë oggende, lang en moeë ure.

Maar hier staan die Donkerbos-ster Erica Wessels (45) vandag: Sy sprankel soos altyd sonder ’n sweempie babamoegheid – selfs al is daar nou twee woelwaters in die huis.

Ja, twee woelige meisies kán ’n handvol raak, maar in haar hart is daar ’n onmeetbare vreugde wat wil oorborrel.

Erica wikkel ’n sjaal om haar skouers. Dis lekker knus hier in die suidelike voorstede van Kaapstad waar sy woon.

“Dis hierdie tyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 552 KOMPETISIEVRAAG Watter dorp in Namibië is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huis
Huisgenoot3 min read
Tydloos Maar Nie Prysloos
AS DIT nie vir daardie noodlottige motorongeluk was nie, sou sy op 1 Julie vanjaar haar 63ste verjaardag gevier het, boonop as ’n trotse ouma van vyf. Selfs as die gewese vrou van koning Charles sou sy steeds die wêreld bekoor het, en as William en H
Huisgenoot5 min read
Gestroop Deur Siekte
DIS ’n vernietigende soort pyn, sien ’n mens aan die beeld van die vrou wat hier ineengekrul lê. Haar benerige hande is soos kloue kromgetrek, haar oë op skrefies – asof dit verligting vir die ontsettende seer sal bring. Wanneer ’n paramedikus ingryp

Related