Huisgenoot

FRIS, VARS& VULLERVRY!

TOE die TV-reeks wat op Sex and the City gevolg het in 2021 begin, het baie kykers gevra: Wat gaan met Charlotte se gesig aan?

Kristin Davis het ná byna 17 jaar dié rol in And Just Like That… voortgesit. Maar dit was haar gesig wat aandag getrek het. Mense het gal gebraak: Sy is onherkenbaar, is gemor, sy lyk aaklig.

Dit was toe. Want spring ’n jaar of drie vorentoe en ’n nuwe Instagram-foto van Kristin wys ’n ander prentjie: ’n 59-jarige vrou wat haar natuurlike self wys, die toonbeeld van iemand wat vrede gemaak het met haar ouderdom.

Tussen dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 552 KOMPETISIEVRAAG Watter dorp in Namibië is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huis
Huisgenoot3 min read
Tydloos Maar Nie Prysloos
AS DIT nie vir daardie noodlottige motorongeluk was nie, sou sy op 1 Julie vanjaar haar 63ste verjaardag gevier het, boonop as ’n trotse ouma van vyf. Selfs as die gewese vrou van koning Charles sou sy steeds die wêreld bekoor het, en as William en H
Huisgenoot5 min read
Gestroop Deur Siekte
DIS ’n vernietigende soort pyn, sien ’n mens aan die beeld van die vrou wat hier ineengekrul lê. Haar benerige hande is soos kloue kromgetrek, haar oë op skrefies – asof dit verligting vir die ontsettende seer sal bring. Wanneer ’n paramedikus ingryp

Related