Huisgenoot

JOU STERRE

KREEF

21 JUNIE – 21 JULIE

Dié week is jy selfgesentreerd en fokus op jou eie begeertes en behoeftes. Gebruik die geleentheid om holisties te kyk watter areas van jou lewe aandag nodig het, maar nie noodwendig verbetering nie. Moenie toelaat dat onlangse verwikkelinge wat met geld, skuld en/of lenings verband hou die proses oorskadu nie. Al het jy soms die neiging om in die verlede te leef, laat dinge gaan.

LEEU

22 JUL – 22 AUG

Iets wat onlangs tussen jou en jou maat/eggenoot gebeur het, pla jou steeds, veral as jy voel die probleem

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot3 min read
Ayden-october
Toe hy ’n seuntjie was op Swellendam, presies halfpad tussen Kaapstad en George, het hy homself ver-loor in die radiodramas waarna sy ma altyd geluister het. Hy’t dan die storie wat hy op die radio gehoor het, lewe gegee met sy action figures van sup
Huisgenoot2 min read
Afrika-pikkewyne
OP 3 JULIE vanjaar is dit Wêreldseevoëldag en daarom bekyk ons vandeesweek een van die heel spesiaalste seev oëls op aarde – die Afrika-pikkewyn. Hierdie pikkewyne staan ook as brilpikkewyne bekend en kom net in Afrika voor. Wanneer hulle op land ron
Huisgenoot2 min read
Dubbeldoor-geluk
Eers was dit die romanse op Boer soek ’n vrou wat die verbeelding aangegryp het.Toe volg die nuus dat dié TV-paartjie as die musiekduo “Reën” liedjies gaan uitreik. “Vrystaat Vlaktes” het van Reën oornag sterre gemaak, en nog twee treffers het gevolg

Related