Huisgenoot

WANNEER DIE SHEIN VERDOF

DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik.

Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’n appel, ’n swembroek teen ’n ei, ’n aandrok teen dieselfde prys as ’n koppie koffie.

Mens sou dom wees om dit nié te koop nie, reken jy – en met net die vee van ’n vinger gooi jy alles in jou mandjie sonder om ’n voet uit die bed te sit.

As die bekoring van aankope op die aanlyn winkels Shein of Temu jou nog nie oorrompel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Jou Sterre
Dié week is jy selfgesentreerd en fokus op jou eie begeertes en behoeftes. Gebruik die geleentheid om holisties te kyk watter areas van jou lewe aandag nodig het, maar nie noodwendig verbetering nie. Moenie toelaat dat onlangse verwikkelinge wat met
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related