Huisgenoot

WÉÉR SAAM IN NOG ’N STORM

‘VOORHEEN WAS MY OUERS DIE VANGNET. NOU DOEN EK DIT VIR MY SUSTERS EN HUL KINDERS’

IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker.

Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n wrede hou gegee – maar soos altyd sal hulle dit saam verduur.

Dis Saterdagoggend en Leonie (34) en Cheslynn (33) het pas hul broer verwelkom. Die 28-jarige Jurgen, voorheen van Arendsvlei en deesdae ’n ster in Kelders van geheime, het van sy woonstel in Kuilsrivier deurgery.

Hulle groet liefdevol dog ietwat somber, want

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Lekker Ouelvis
DOER in 1957 stap ’n donkerkopseuntjie na die kafee op die hoek, net om die draai van sy ouerhuis in Primrose, ’n woonbuurt in Germiston. Voor die kafee staan ’n voertuig geparkeer met die deure oop terwyl die musiek uit die motorradio se luidspreker
Huisgenoot10 min read
Klein Blonde Pakkie Dinamiet
ELKE paar maande het Scott Swift ’n hele klomp mense gebel: sy dogter se vorige onderwysers, sakevennote, familievriende, musikante en die vervaardigers. Hy’t hulle ingelig oor Taylor se vordering waar hy in die studeerkamer van hulle huis in Henders
Huisgenoot2 min read
Afrika-pikkewyne
OP 3 JULIE vanjaar is dit Wêreldseevoëldag en daarom bekyk ons vandeesweek een van die heel spesiaalste seev oëls op aarde – die Afrika-pikkewyn. Hierdie pikkewyne staan ook as brilpikkewyne bekend en kom net in Afrika voor. Wanneer hulle op land ron

Related