SARIE

Emma Stone

Een van die sterre wat nou die blinkste skitter aan Hollywood se hemelruim is Emma Stone. Gebore as Emily Jean Stone op 6 November tot die ikoniese , waarin sy haar weg in ons harte gedans het, is Emma se loopbaan niks minder as uitsonderlik nie. Haar vermoë om vloeiend tussen genres van komedie tot drama te beweeg is ’n bewys van haar talent en veelsydigheid as aktrise. In 2017 het sy die wêreld se hoogs betaalde aktrise geword en die tydskrif het haar aangewys as een van die 100 invloedrykste mense in die wêreld. En by die Oscars vanjaar is sy bekroon as beste aktrise vir haar rol in . Dit is haar in dié gesogte kategorie – wat haar net die dertiende vrou in die geskiedenis van Hollywood maak wat dit kon regkry. Meer onlangs het sy teenoor Joe Alwyn (Taylor Swift se eks) gespeel in die film , wat nes deur Yorgos Lanthimos vervaardig is. Die film is in Mei by die Cannes-rolprentfees bekendgestel. Ons gaan nog baie van Emma Stone sien en ons kan nie wag nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE5 min read
Kanker-raaisel
Die prinses van Wallis se aankondiging dat sy “voorkomende chemoterapie” vir ’n ongespesifiseerde soort kanker kry, het die wêreld aan’t praat gehad. “Maar sy is só jonk!” was die refrein. Ook die Amerikaanse aktrise Olivia Munn het onlangs oopgemaak