SARIE

3 GENERASIES se lekker

SPYSKAART

~ Herman se ciabatta ~~ Peter se smoorsnoek ~~ Barbara se tamatiebredie ~~ Herman se mosterd-groenbone ~~ Barbara se goue aartappels ~~ Peter se wynskuimpoeding ~

In 2010 verskyn die eerste SARIE KOS vir Mans. In dié uitgawe deel ek broodresepte, waaronder hierdie een vir ciabatta. Dit sal my grafsteenresep wees, want byna 14 jaar later kry ek steeds versoeke hiervoor!

HERMAN SE CIABATTA genoeg vir 1 brood

■ 500 g (890 ml) koekmeel
■ 500 ml louwarm water
■ 10 g-sakkie kitsgis
■ 10 g sout
■ ekstra meel vir sif

Gooi al die bestanddele in die bak van ’n elektriese menger. Gebruik die mengspaan () en meng sowat 10-12 minute op volspoed tot die deeg in ’n bal saamkom in die middel van die bak. Los deeg in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE5 min read
Kanker-raaisel
Die prinses van Wallis se aankondiging dat sy “voorkomende chemoterapie” vir ’n ongespesifiseerde soort kanker kry, het die wêreld aan’t praat gehad. “Maar sy is só jonk!” was die refrein. Ook die Amerikaanse aktrise Olivia Munn het onlangs oopgemaak

Related