SARIE

STORIE VAN ’N oorlog

VROUEMAAND: MY STORIE

Almal het so gehoop die oorlog sou gou verby wees – hoe verkeerd was ons nie
CHRISNA

Dit was ’n telefoonoproep vieruur die oggend op 24 Februarie 2022 in hul huis in Kijif wat hulle wakker gemaak het. “Huis” was die ampswoning waar Chrisna Groenewald sedert Oktober 2019 saam met haar man, André, destyds Suid-Afrika se ambassadeur in Oekraïne, en hul twee jongste seuns, Migal en Daniël, gewoon het. Josua, die oudste en ’n student in Suid-Afrika, het vakansies kom kuier en was ook tuis.

Siende dat sy wakker was, het Chrisna besluit om die twee poedels, Lollie en Rosie, uit te vat om ’n draai te gaan loop. Hopelik kon sy daarna weer in die bed klim en verder slaap. Dat sy vir die volgende tien dae feitlik nooit sou slaap nie en dit ’n lewensveranderende dag was, het sy nie geweet nie . . .

“Met die oopmaak van die voordeur het ’n vreemde reuk my asem weggeslaan. Kruit. Byna onmiddellik het ek ’n ontploffing gehoor en ’n helder flits in die verte gesien. Sirenes het begin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE5 min read
Kanker-raaisel
Die prinses van Wallis se aankondiging dat sy “voorkomende chemoterapie” vir ’n ongespesifiseerde soort kanker kry, het die wêreld aan’t praat gehad. “Maar sy is só jonk!” was die refrein. Ook die Amerikaanse aktrise Olivia Munn het onlangs oopgemaak

Related