SARIE

ROBOTTE EN KI! FYNER HANDE AS CHIRURGE?

MEDIESE DEURBRAKE

Die chirurg staan nie oor die operasietafel gebuk nie, maar naby agter ’n konsole. Met handbewegings manipuleer hy/sy drie of vier robotiese arms deur middel van sensors op die konsole. Die robotarms hou klein chirurgiese instrumente vas en is beweegliker as die menslike pols. Pure Edward Scissorhands, soos in die 1990-rolprent!

Robotiese stelsels bring wetenskapsfiksie na die teater toe. En die volgende generasie gevorderde robotte kan dalk selfs chirurge se vaardigheid die loef afsteek, volgens die Britse koerant The Guardian. Dis ver verwyder van ’n jonge William Halsted, die vader van Amerikaanse chirurgie, wat in die laat negentiende eeu sover bekend die eerste keer galstene suksesvol verwyder het. Chirurgie was nog ’n kaalhand, bloederige affêre. Sy bejaarde moeder was die proefkonyn – en die operasie op hul kombuistafel.

Die Verenigde Nasies praat van ’n “revolusie in langlewendheid”, met ’n lewensverwagting van ’n eeu teen 2050 iets alledaags. Hier is sewe mediese deurbrake van die afgelope 75 jaar wat ’n omwenteling teweeggebring het in hoe ons siektes verstaan, diagnoseer en behandel.

1 ROBOT-GEASSISTEERDE CHIRURGIE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE5 min read
Kanker-raaisel
Die prinses van Wallis se aankondiging dat sy “voorkomende chemoterapie” vir ’n ongespesifiseerde soort kanker kry, het die wêreld aan’t praat gehad. “Maar sy is só jonk!” was die refrein. Ook die Amerikaanse aktrise Olivia Munn het onlangs oopgemaak

Related