SARIE

JULLE SÊ

WENBRIEF VAN DIE MAAND

SOOS IN ’N JANE AUSTEN-ROMAN

Ek deel graag met julle ’n storie oor [oud-kosredakteur van SARIE] wyle Peter Veldsman se besoek aan ons Bergvliet Leeskring. Ons is reeds 43 jaar aan die gang en lees hoofsaaklik prosa en poësie, maar soms maak ons ’n uitsondering. So lees ons in 1992 sy boek Happies en nooi hom om te kom praat. Hy kom graag, sê hy, hy sal praat oor “politiek, geskiedenis en kos”. Die arme gasvrou vir die oggend se senuwees was aan flarde, maar ons sê: “Maak net jou skons. Niemand kan dit weerstaan nie.”

So gesê, so gedaan. Hy smul heerlik aan die gebak en deel uitsonderlike stories. Met die loopslag sê hy: “Nou moet julle weeg vir my kom kuier by Emily’s.”

Ons maak ’n afspraak en hy wag die dosyn van ons sommer by die voordeur in. Dis voor selfone. “Ek het ’n spesiale wondeglike

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE5 min read
Kanker-raaisel
Die prinses van Wallis se aankondiging dat sy “voorkomende chemoterapie” vir ’n ongespesifiseerde soort kanker kry, het die wêreld aan’t praat gehad. “Maar sy is só jonk!” was die refrein. Ook die Amerikaanse aktrise Olivia Munn het onlangs oopgemaak

Related