SARIE

AMMAN, JORDANIË

KUBERKUIERe-pos uit

V Hoekom Jordanië?

A In 2019 het ek afgekom op ’n YouTube-video oor die antieke stad Petra, een van die Nuwe Sewe Wonders van die Wêreld. Ek moet erken ek het toe nog niks van Jordanië geweet nie. Ek was verstom oor hoe pragtig dit is en besluit net daar ek wil dit eendag besoek. Ek was in daardie stadium drama-onderwyser by ’n internasionale skool in Johannesburg. Fast forward drie maande en ek doen aansoek om ’n pos oorsee. Skole wat belangstelling getoon het, was in China, Peru, Mosambiek, Suid-Korea en . . . Jordanië. Die eerste pos wat ek aangebied is, was in Amman en ek het dit met albei hande aangegryp. Die eerste jaar en ’n half was moeilik weens die pandemie, maar dis regtig ’n ongelooflike plek om te woon en te werk. Die kos is heerlik en gesond, die mense vriendelik en daar is so baie om te sien en te doen.

V Hoe is die lewe in Jordanië?

Die land is ’n verborge juweel. Ondanks oorloë reg rondom Jordanië – met Sirië in die noorde,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE5 min read
Kanker-raaisel
Die prinses van Wallis se aankondiging dat sy “voorkomende chemoterapie” vir ’n ongespesifiseerde soort kanker kry, het die wêreld aan’t praat gehad. “Maar sy is só jonk!” was die refrein. Ook die Amerikaanse aktrise Olivia Munn het onlangs oopgemaak

Related