SARIE

KANKER-RAAISEL

TEIKEN ÁL MEER JONGES

Die prinses van Wallis se aankondiging dat sy “voorkomende chemoterapie” vir ’n ongespesifiseerde soort kanker kry, het die wêreld aan’t praat gehad. “Maar sy is só jonk!” was die refrein. Ook die Amerikaanse aktrise Olivia Munn het onlangs oopgemaak oor haar dubbele mastektomie. Nes Catherine, is sy in haar vroeë veertigs en klaarblyklik ’n gesonde, energieke vrou.

Dis ’n kommerwekkende tendens wat deur statistieke van reg oor die wêreld bevestig word. Die voorkoms van meer as ’n dosyn kankers by volwassenes onder 50 neem toe. Die styging van vroeë-aanvang-kankers, soos daarna verwys word, verskil van land tot land en kanker tot kanker. Die aantal mense onder 50 wat met kanker gediagnoseer word, het egter oor drie dekades () gepubliseer is. Die navorsers het data van 204 lande en 29 soorte kanker ontleed. Gebaseer op tendense die afgelope 30 jaar, beraam hulle die aantal vroeë-aanvang-kankers en gepaardgaande sterftes sal teen 2030 wêreldwyd met ’n verdere 31 persent en 21 persent onderskeidelik styg. Mense in hul veertigs het die grootste risiko.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE7 min read
Amman, Jordanië
V Hoekom Jordanië? A In 2019 het ek afgekom op ’n YouTube-video oor die antieke stad Petra, een van die Nuwe Sewe Wonders van die Wêreld. Ek moet erken ek het toe nog niks van Jordanië geweet nie. Ek was verstom oor hoe pragtig dit is en besluit net

Related