SARIE

ROOI vir altyd

Rooi lipstiffie het die toets van die tyd deurstaan. In goeie én uitdagende tye gryp ons daarna, eeue lank al. Buiten dat dit jou voorkoms in ’n kits opkikker, het dié grimeerwonder ’n ryk geskiedenis, een wat getuig van waagmoed, emosie, veerkragtigheid en lewenslus. Betreklik onlangs, vroeg in die twintigste eeu, toe die Suffragette-beweging hulle beywer het vir vroue se reg om te stem, het rooi lipstiffie as’t ware deel van hul uniform geword. Met lippe in ’n uitdagende rooi het vroulike betogers seker gemaak hulle trek die nodige aandag. Elizabeth Arden, ’n vurige vegter vir vroueregte, het selfs gedurende die Suffragettes se 1912-optogte in New York rooi lipstiffies uitgedeel. Só

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE7 min read
Amman, Jordanië
V Hoekom Jordanië? A In 2019 het ek afgekom op ’n YouTube-video oor die antieke stad Petra, een van die Nuwe Sewe Wonders van die Wêreld. Ek moet erken ek het toe nog niks van Jordanië geweet nie. Ek was verstom oor hoe pragtig dit is en besluit net

Related