SARIE

O ja! VIR ONS FINALISTE

En toe was daar ’n handjievol . . . inspirerend, snaaks, skerp, gedrewe en gekies uit honderde inskrywings van oral in Suid-Afrika. ’n Finalis vir die dekades van SARIE se 75-jarige bestaan, behalwe in die jong kategorie 2006 tot 2008 ’n verrassende twee finaliste! Nou sit al agt hul hoop op ’n wen-glansvoorblad in September/Oktober: een vir die wenner van die 14de SARIE Voorbladgesig, en een vir die wenner van die vyfde SARIE Nuwe Gesig. In die foto-ateljee in Johannesburg het ons hulle leer ken. Hier kon SARIE se Fanie Cronjé hulle stileer, het top-fotograaf Leana CR hulle voor die kamera touwys gemaak en joernalis Charis van den Heever presies gehoor wie hierdie vroue is wat openlik praat oor vasbyt, geluk, uitdagings en nuwe kanse.

Ouderdom skaars van belang. Hulle’t ons verras, beïndruk en laat lag. Onder die agt die ma van ’n vorige Voorbladgesig-wenner, ’n modeskooleienaar, ’n grimeerkunstenaar met ’n passie vir motorfietsry, ’n onderwysstudent wat glo boerdery is eintlik haar ding, ’n entrepreneur wat haar beywer vir die bewusmaking van kinderhandel, asook ’n gewese sepie-aktrise wat haar uitleef in die klaskamer. Ook ’n jong finalis wat haar alles wil gee om dokter te word en ’n ander wat droom oor vele dinge – solank dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE7 min read
Amman, Jordanië
V Hoekom Jordanië? A In 2019 het ek afgekom op ’n YouTube-video oor die antieke stad Petra, een van die Nuwe Sewe Wonders van die Wêreld. Ek moet erken ek het toe nog niks van Jordanië geweet nie. Ek was verstom oor hoe pragtig dit is en besluit net

Related