SARIE

leesdinge

SO SÊ KRISTIN HANNAH OP SARIE.COM OOR THE WOMEN (Macmillan, R375)

STERBOEK VAN DIE MAAND

VELD

Garreth van Niekerk, foto’s deur Elsa Young, kunswerke deur Heidi Fourie (Struik Nature, R650)

Dié boek bekyk 23 tuine en landskappe geskep deur Patrick Watson, een van ons land se voorste landskapsargitekte. Die beskeie man verwys na homself as ’n gewone tuinier. Blaai jy deur die pragtige boek, besef jy hy is ’n kunstenaar in ’n klas van sy eie. Die afgelope 40 jaar skep hy uiteenlopende tuine, klein tot groot. Die indrukwekkende landskapsuitlegte by Sun City, die noordelike eiland van die Seychelle en Bobbejaanskloof op Plettenbergbaai is van sy megaprojekte waar hy fokus op volhoubare natuurtuine vir die toekoms. Vir Patrick gaan dit oor die kombinasie van die natuurlike landskap met plante wat spesiaal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE7 min read
Amman, Jordanië
V Hoekom Jordanië? A In 2019 het ek afgekom op ’n YouTube-video oor die antieke stad Petra, een van die Nuwe Sewe Wonders van die Wêreld. Ek moet erken ek het toe nog niks van Jordanië geweet nie. Ek was verstom oor hoe pragtig dit is en besluit net

Related