SARIE

KYK, SAL ONS KYK!

Op 26 Desember 2023 het die geliefde sepie 7de Laan ná 23 jaar en 24 seisoene tot ’n einde gekom . . . Ná baie dramas, romanse, avonture, lag en huil, het die land finaal die inwoners van Hillside gegroet.

In ’n era waar werklikheidsreekse die wêreld gaande het, wonder ’n mens of sepies nog vir kykers dieselfde betowering inhou. Met huisvroue wat amok maak, vroue wat swymel oor losloper Brendan Peyper wat steeds “op sy eish” is en Boer soek ’n vrou-aanhangers wat 16 seisoene later steeds vasgenael sit . . . soek kykers nog hul daaglikse dosis drama in storievorm?

E.tv sê onomwonde “ja” met * dié kanaal se eerste plaaslik vervaardigde daaglikse Afrikaanse drama wat in Mei afgeskop het – in dieselfde tydgleuf waarin altyd op SABC2 uitgesaai is. Helga Palmer, groephoof van inhoudsontwikkeling by e.tv, stel dit só: “Ons oorgeklankte Afrikaanse programme [Turkse telenovelles] is baie goed ontvang deur ’n groot verskeidenheid gehore van reg oor Suid-Afrika. Daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE7 min read
Amman, Jordanië
V Hoekom Jordanië? A In 2019 het ek afgekom op ’n YouTube-video oor die antieke stad Petra, een van die Nuwe Sewe Wonders van die Wêreld. Ek moet erken ek het toe nog niks van Jordanië geweet nie. Ek was verstom oor hoe pragtig dit is en besluit net

Related Books & Audiobooks