SARIE

16 BLAAIE VIR DIE ONTSPAN, DIE PROBEER EN DIE PRET!

blokraaie

GROOT BLOKRAAI Oplossing op bl. 158

FOTOBLOKRAAI Oplossing op bl. 158

blitsblokraaie

BLITSBLOKRAAI 1 Oplossing op bl. 158

DWARS

1 Steel (4)
4 Kado (7)
8
Skep (8)
9
Tydperk (3)
11
Tot dit klaar is (6)
13
Mitologiese leeufiguur (6)
14
Delf (5)
15
Nampo, bv. (4)
17
Plak dit op ’n brief (4)
18
Prik (5)
20
Op geen plek nie (6)
21
Swierigheid (6)
24
Steen en been . . .(3)
25
Pampoenagtige vrug (8)
26
Skielik (7)
27
Verlore (4)

AF

2 Adelaar (5)
3
Skerp en bitsig (6)
4
Spook (4)
5
Paragraaf in ’n gedig (6)
6
Ampsgenoot (7)
7
Onbevoegde dokter (10)
10
Illusie (10)
12
Fier (5)
13
Hard werk (5)
16
Toevertrou (7)
18
Sakdoek (6)
19
Noodgeval (6)
22
Kwale (5)
23
Met ’n warm yster stryk (4)

BLITSBLOKRAAI 2 Oplossing op bl. 158

DWARS

Zeus en Poseidon, Lede van die blouligbrigade, bv. (8) Kortstondige (7) Vinnig draf (perd) (5) Skrikwekkend (12) Koor in die klassieke drama (3) Verder (5) Die . . . in die hand hê (3) Eksak (12) Bel (5) “Nylperd” (7) Uitwendig (8) Donkerig van kleur (4)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE7 min read
Amman, Jordanië
V Hoekom Jordanië? A In 2019 het ek afgekom op ’n YouTube-video oor die antieke stad Petra, een van die Nuwe Sewe Wonders van die Wêreld. Ek moet erken ek het toe nog niks van Jordanië geweet nie. Ek was verstom oor hoe pragtig dit is en besluit net