SARIE

’N REIS VAN UITERSTES

Toe die bekroonde skrywer en redakteur Karina Szczurek in 2019 haar eie uitgewery, Karavan Press, begin het, het sy nooit kon dink wat alles vir haar voorlê nie. Nie eens in haar wildste drome nie.

Dit was ’n reis van uiterstes: van die absolute laagtepunte van lockdown, “genadeloos vir enige uitgewer, en nog meer as jy pas begin het”, tot groot hoogtepunte . . . ongelooflike literêre toekennings, met ’n kersie op die koek: om medeuitgewer te wees van ’n boek wat die langlys van die gesogte Booker-prys gehaal het.

Tydens die pandemie het Karina geveg vir die oorlewing van Karavan Press, maar sy het bly

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE7 min read
Amman, Jordanië
V Hoekom Jordanië? A In 2019 het ek afgekom op ’n YouTube-video oor die antieke stad Petra, een van die Nuwe Sewe Wonders van die Wêreld. Ek moet erken ek het toe nog niks van Jordanië geweet nie. Ek was verstom oor hoe pragtig dit is en besluit net

Related