SARIE

EERSTE SÊ

Sê jou sê, eerste sê, laaste sê. Sê ja! Vir 75 jaar praat SARIE, en lesers praat hart en siel saam. Ons luister en sê saam. Dís juis die onbetwisbare magic van ’n tydskrif. Die lewendige heen-enweer van stories, gedagtes, idees, drome. ’n Wêreld van sonder-ophou-inspirasie.

Op 6 Julie 1949 het Afrikaanssprekende vroue van oor die land heen, selfs van die. Nasionale Pers (vandag Media24) se eerste volwaardige vrouetydskrif. Genoem na die alombekende volksliedjie, ja, en ’n “mooi ding”, soos die redakteur toe, Fred le Roux, gesê het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE7 min read
Amman, Jordanië
V Hoekom Jordanië? A In 2019 het ek afgekom op ’n YouTube-video oor die antieke stad Petra, een van die Nuwe Sewe Wonders van die Wêreld. Ek moet erken ek het toe nog niks van Jordanië geweet nie. Ek was verstom oor hoe pragtig dit is en besluit net

Related