SARIE

’N LEWE VOL MOED Suzette

’n Mens besef seker nooit werklik watter impak jy op ander het of hoe mense jou sien nie
– SUZETTE

In 1990 het sy die Mej. Suid-Afrika-kroon met trots gedra, in ’n tyd van groot verandering vir alle Suid-Afrikaners.

In haar eie wêreld sou Suzette van der Merwe se lewe verskeie wendings neem. Daar was laagtepunte, verliese, en natuurlik hoogtepunte. Die wêreld het belanggestel, meegeleef, gekritiseer en ondersteun.

“Mense se belangstelling in my verbaas my steeds . . . wanneer ek genader word vir ’n onderhoud, of wanneer ek herken word. Dis 34 jaar gelede!” sê Suzette, op 55 nog net so mooi soos altyd.

Sy sê die meeste media en die mense na aan haar sal beaam sy dink mooi na oor versoeke vir ’n onderhoud en stem nie sonder meer in nie. Sy erken sy is nou meer kieskeurig oor wie sy vertrou om onderhoude aan toe te staan. “Dit is vir my belangrik dat ek reg verstaan word.”

Ter viering van SARIE se 75ste verjaardag sê Suzette egter sy voel geëerd om tot dié uitgawe by te dra.

Boonop was die afgelope dekade waarskynlik haar beste nog, vertel sy. “Dié tyd in my lewe kan opgesom word met die woorde vrede, rustigheid, kalmte, en ook vreugde.”

’n Grootse stelling van ’n vrou wat voor die ouderdom van 40 al deur twee egskeidings is – en dít met die wêreld wat toekyk.

Dit was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE7 min read
Amman, Jordanië
V Hoekom Jordanië? A In 2019 het ek afgekom op ’n YouTube-video oor die antieke stad Petra, een van die Nuwe Sewe Wonders van die Wêreld. Ek moet erken ek het toe nog niks van Jordanië geweet nie. Ek was verstom oor hoe pragtig dit is en besluit net

Related