SARIE

SKRYWER STAP TERUG OP HAAR KINDERSPORE VIR NUWE ROMAN

Madelein verplaas ons na 1974, na die kleinhoewe net buite Bloemfontein waar Bessie saam met haar broer, Willem, woon. Haar man Stefaans is kort tevore aan kanker oorlede, sonder om goeie voorsorg vir Bessie te tref. Sy moet haar sente omdraai. Nou kom Stefaans se welgestelde broer en dié se snobistiese, foutvinderige jong vrou ook nog kuier.

Bessie meng in almal se sake in, tog hou jy van haar. Dis haar manier van omgee, om te probeer kyk met die hart, nie met die oë

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE9 min read
’N LEWE VOL MOED Suzette
In 1990 het sy die Mej. Suid-Afrika-kroon met trots gedra, in ’n tyd van groot verandering vir alle Suid-Afrikaners. In haar eie wêreld sou Suzette van der Merwe se lewe verskeie wendings neem. Daar was laagtepunte, verliese, en natuurlik hoogtepunte
SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE12 min read
Ons Wêreld
Vanjaar se twaalfde kykNET Silwerskermfees is soos altyd ook ’n wegspringblok vir aspirant-filmmakers in die TV- en rolprentbedryf. Onder die debuutwerke tel agt kortfilms deur opkomende filmmakers, vyf kort dokumentêre films en ses shotgun-kortfilms

Related