Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Sprokiesverhale
Sprokiesverhale
Sprokiesverhale
Ebook69 pages26 minutes

Sprokiesverhale

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Pragtige illustrasies met vier stories vir kinders om self te lees. Pietertjie is 'n stout hasie, Padda Prins, Prinses Belle en Aladdin is almal ou geliefde verhale wat tot aan die einde bekoor.

LanguageAfrikaans
PublisherRiana Pope
Release dateJun 2, 2012
ISBN9781476112459
Sprokiesverhale

Read more from Riana Pope

Related to Sprokiesverhale

Related ebooks

Related articles

Reviews for Sprokiesverhale

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Sprokiesverhale - Riana Pope

    Die Padda Prins

    Prinses Belle

    Aladdin en die Lamp

    PIETERTJIE DIE HASIE

    Eendag lank gelede was daar vier klein hasies. Hulle name was Floppie, Moppie, Grootstert en Pietertjie.

    Hulle het op ‘n groot sandbank gebly onder die wortel van ‘n baie groot ou boom.

    Nou my geliefde kinders, het Mev Haas een oggend vir die kinders gesê, julle mag in die veld gaan speel of onder in die laan maar julle mag nie na Mnr Groenewald se tuin gaan nie. Julle pappa het daar ‘n ongeluk gehad; Mnr Groenewald het haaspastei van hom gemaak. Gaan nou en gaan speel lekker maar moenie verkeerde dinge doen nie. Ek moet inkopies gaan doen.

    Mev Haas het haar mandjie en haar sambreel geneem en deur die woud na die bakker gestap. Sy het ‘n bruin brood en vyf bessierolletjies gekoop.

    Floppie, Moppie en Grootstert was soet klein hasies en hulle het by die laan afgestap om bessies te gaan pluk.

    Maar Pietertjie, wie baie stout was, het reguit na Mnr Groenewald se tuin gehardloop en onder deur die hek gekruip.

    Eers het hy heerlik aan die blaarslaai ge-eet en ‘n bietjie van die boontjies; maar toe sien hy die rooi radyse en eet sommer baie daarvan!

    Sy magie was so vol dat hy begin siek voel het en besluit om toe van die pietersielie te eet.

    Maar toe hy om die hoek van die komkommer raam kom, wie sal hy ontmoet, die kwaai Mnr Groenewald!

    Mnr Groenewald was op sy

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1