Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Briewe aan Icarus
Briewe aan Icarus
Briewe aan Icarus
Ebook36 pages9 minutes

Briewe aan Icarus

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

'n Lewe sonder liefde is inderdaad net 'n leë lied. Die liefde maak jou treurig, maar ook opgewonde. Met die liefde leer jy vlieg tot bo die hoogste wolke, maar soms, dan bring die liefde jou ook terug aarde toe.

LanguageAfrikaans
Release dateSep 19, 2014
ISBN9789574197330
Briewe aan Icarus

Related to Briewe aan Icarus

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Briewe aan Icarus

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Briewe aan Icarus - Anton J Jansen

    Inhoud

    Voorwoord

    Brief nommer 1 - In die begin

    Brief nommer 2 - Die uittog

    Brief nommer 3 - Kerslig

    Brief nommer 4 - Ontnugtering

    Brief nommer 5 - Afskeid

    Brief nommer 6 - Oorsig

    Brief nommer 7 - Finale

    Biografie

    Voorwoord

    Hierdie bundel briewe is geïnspireer deur mense, leerlinge en kollegas van Riversdal. Ek hoop dit sal vir julle (as julle dit ooit lees) net soveel herinneringe bring as vir my. Die plek wat julle in my hart gevul het, bestaan steeds.

    Dis met heimwee dat ek terugdink aan die wonderlike tye wat ons saam kon vul in die Suid-Kaap. My lewe en liefde sou heeltemal anders wees in ‘n ander ruimte. Hier het ek geleer wat dit is as iets jou hart werklik oorheers.

    *****

    Liefste Icarus . .

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1