Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Die Openbaring Reeks - Leerder Gids: Die Openbaring Reeks, #2
Die Openbaring Reeks - Leerder Gids: Die Openbaring Reeks, #2
Die Openbaring Reeks - Leerder Gids: Die Openbaring Reeks, #2
Ebook255 pages1 hour

Die Openbaring Reeks - Leerder Gids: Die Openbaring Reeks, #2

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Het jy al ooit gewonder oor die einde? Is jy onseker oor hoeveel daarvan jy persoonlik gaan beleef? Miskien is die Openbaring vir jou totale duisternis... Moenie verder soek nie! In hierdie gids sal jy maklik-verstaanbare verklarings kry van elke beskrywing in Openbaring. Kreatiewe illustrasies maak dit maklik om jou verbeelding in te kleur. Vind uit saam ons hoe Jesus finaal oorwin! Kyk saam deur die uur-glas van die toekoms na hierdie profetiese boek. Hierdie is jou in-diepte, volledige studie op die Openbaring deur Johannes.Het jy al ooit gewonder oor die einde? Is jy onseker oor hoeveel daarvan jy persoonlik gaan beleef? Miskien is die Openbaring vir jou totale duisternis... Moenie verder soek nie! In hierdie gids sal jy maklik-verstaanbare verklarings kry van elke beskrywing in Openbaring. Kreatiewe illustrasies maak dit maklik om jou verbeelding in te kleur. Vind uit saam ons hoe Jesus finaal oorwin! Kyk saam deur die uur-glas van die toekoms na hierdie profetiese boek. Hierdie is jou in-diepte, volledige studie op die Openbaring deur Johannes.

LanguageAfrikaans
PublisherC VILJOEN
Release dateJun 18, 2024
ISBN9780796176004
Die Openbaring Reeks - Leerder Gids: Die Openbaring Reeks, #2

Related to Die Openbaring Reeks - Leerder Gids

Titles in the series (1)

View More

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Die Openbaring Reeks - Leerder Gids

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Die Openbaring Reeks - Leerder Gids - C VILJOEN

    DEEL 1

    In Hoofstuk 1-4 sien ons 7 Sterre (engele), 7 Kandelaars (gemeentes van Asië), 7 Briewe (bekering boodskap en waarskuwing)... Ons sien ook gedeeltelik hoe Jesus in die Gees lyk. Ons sien die wegraping en die Troon-kamer van die hemel, met 4 lewende wesens (letterlik), 7 Vuurfakkels (die Heilige Gees na die wegraping), en 24 ouderlinge (die Kerk van God na die wegraping).

    HOOFSTUK 1 – Die 777.

    A black background with a black square Description automatically generated with medium confidence

    Johannes was op die eiland Patmos, ter wille van die Woord van God, (besig om vir almal te bid) en op ‘n dag in die gees om die Openbaring te sien. Hy hoor God soos ‘n basuin agter hom, wat se: Ek is die Alfa en die Omega, die eerste en die laaste...

    Johannes sien 7 goue kandelaars toe hy omdraai. Een van hulle was soos Jesus, met ‘n kleed wat tot op die voete hang, met ‘n goue gordel om die bors (Daniël 10:5), met ‘n wit kop en hare (Spreuke 16:31), en oë soos vuur (Matthéüs 6:22 & 2 Konings 6:17). Voete soos blink koper wat warm gloei (Daniël 10:6), en met ‘n stem van baie waters. Hy het in Sy regterhand sewe sterre gehou. Uit Sy mond het ‘n Tweesnydende Swaard (Hebreërs 4:12) gegaan, en Hy was soos die son (Openbaring 22:5 & Jesaja 60:19). Hy vertel Johannes dat die 7 kandelaars die 7 gemeentes is, en die 7 sterre is die 7 engele van die gemeentes. Jesus se ook vir Johannes dat Jesus die sleutels van die dood en doderyk

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1