Redakteursbrief
Ons almal raak kwaad. Soms is ons woedender as ander kere en nie alle mense raak ewe kwaad nie. Op bl 14 vra Riette Rust “Waarom so woedend?” Blykbaar het Aristoteles die volgende oor woede gesê: Ek weet nie van een verskil of argument tussen twee me