Herman Sê
Mense vra my gereeld hoekom ek so baie oor die platteland praat, en oor my grootwordjare daar. Die waarheid is dat alles wat jy eendag word, gevorm word deur die dinge wat jy in jou kinderhuis ervaar. Die platteland is diep in my hart geëts, en elke