Die Waarde Van Wegkom
Die afgelope wintervakansie het ons saam met ’n klomp vriende weggegaan, en terwyl ons in ’n restaurantjie in ’n kusdorpie se marina vir ons kos wag, vat my een maat – sonder dat hy regtig wou – die waarde van reis in ’n neutedop saam. Mike het ’n di