Lank Lewe Ons Entrepreneurs!
Toe ons laat in 2013 die knoppie druk om daardie laaste blad van Platteland #1 drukker toe te stuur, kyk ons ou spannetjie mekaar effe oorbluf aan en wonder hardop: Waar gaan ons elke drie maande al die stories vandaan kry om ’n boek vol te maak? Wel