Ons En Julle En Die Riemtelegram
I ewers in die winter van 2014 durf ons die lang reis van die Kaap af Wakkerstroom toe aan. Dit is nou nadat ’n neef van Johannesburg op ons agterstoep oor ’n glas wyn sê ons móét daar gaan kyk; daar’s iets aan die gebeur. En inderdaad, soos op enige