Van Lucia
Teen dié tyd weet julle reeds ek is gek oor al die Bachelor-reekse. Ek weet self nie hoekom nie. Dis totaal onnatuurlik vir ’n klomp vroue om om een man se aandag mee te ding. Boonop is hulle almal so mooi en slank dat ek spieëls vermy wanneer ek ’n