Van Lucia
Ek het ’n bekentenis om te maak: Dis tans ’n gesukkel om soveel TV te kyk as wat ek moet. Dit was nog altyd ’n uitdaging om by al die programme en sepies uit te kom, maar dit voel deesdae onmoontlik. Die probleem? My baba! Sy is nou amper 9 maande ou