Die Redakteur Sê
ja, nè Ons vergeet so gou. En so maklik. Ons vergeet om pakke kerse te koop. Ons vergeet ons moet ons fone te alle tye gelaai hou, want, jy weet. . . Ons vergeet die verkeer kan geraak word. Ons vergeet om gereeld die bêre-knoppie op die rekenaarsker