Hallo My Kuier-mense
Lockdown is nie vir sissies nie! Hierdie is vreesaanjaende tye en enigeen wat sê hulle is nie bang nie, lieg. Maar soos ons wys in dié uitgawe (wat 100% work from home gedoen is), gaan die lewe aan. Mense trou, (dankie Lynette dat jy jou storie met o