Van Lucia
Sjoe, dit voel konstant vir my of ek in een of ander wetenskapfiksie-eksperiment leef met korona wat oral om ons is. Ek sit en skryf hierdie artikel om 03:00 terwyl ons in ’n grendelstaat is. Eintlik wil ek heeltyd oor my skouer loer om te kyk of hie