Van Lucia
Laat ek maar bieg: Die fliek Hoofmeisie (2011) laat my altyd giggel. Daar is een toneel waartydens Hannes Muller (hy speel Llewellyn Greeff) vir Annemicke Kotze (sy speel Melissa) lesse gee. Hy trek die snaaksste gesigte en sê vir haar dinge soos: “M