Soms Is ’n Bietjie Geloof Genoeg
elke bedryf word deur Covid-19 geraak – godsdiens en die dienste wat dit bied is geen uitsondering nie. Kerke oor Suid-Afrika heen het tydens die inperkings gesluit; talle bly steeds gesluit en dienste word aanlyn gehou. Die hadj-pelgrimstog wat op 2