Welkom
Hierdie tydperk van ingeperkte beweging wat ons deurmaak, het ʼn paar voordele gehad. Een goeie ding is dat ek werklik die kans kry om plante te sien groei, knop maak en blom! Net vanmôre is ek begroet deur ʼn eensame geel affodil in ʼn bedding wat deur