Die Redakteur Sê
’n Dokumentêre program oor die Romeinse Ryk waarna ek onlangs gekyk het, het my herinner waar die woord “mylpaal” vandaan kom. Een van die belangrikste elemente in die sukses van dié ryk, was die padverbindings wat na elke uithoek gebou is. Die Romei