Moenie Mis Nie
Seisoen 17 M-Net (*101) 19:30 Episode 1 (aksie) 21 Oktober Gibbs het nie genoeg tyd om te verstaan hy sien nie ’n spook nie – hy en die springlewendige agent Ziva moet hardloop voor hulle geskiet word. Eers wanneer hulle veilig is, kan hy haar uitvra