Die Redakteur Sê
soos ek in my vorige brief geskryf het, was ek onlangs aan die KwaZulu-Natalse suidkus. Terwyl ek daar was, moes ek ’n dokter gaan sien. Danksy my omvattende mediese dekking kon ek sonder om twee keer te dink met die plaaslike dokter ’n afspraak maak