Op Beter Dae
D it voel vreemd om vroeg in November al ’n jaareindbrief te skryf, maar “vreemd” is ’n woord of konsep wat in 2020 waarlik nuwe betekenis gekry het. Dis vreemd hoe die einde Maart, toe die nasionale inperking ingestel is, soos net nou die dag voel.