Hallo My Kuier-mense,
Hierdie is een van daardie uitgawes wat ek nog vir ’n lang tyd sal onthou. Nie net vir die aangrypende stories wat soos gewoonlik binne op julle wag nie, maar ook oor alles wat die afgelope twee weke agter die skerms gebeur het… Soos gewoonlik is ons