Welkom
Lobularia, scabiosa en siphilitica is nie die name van seksueel oordraagbare siektes, breinsteurings of bakterieinfeksies nie. Nee, dit is die botaniese name van sommige van ons geliefkoosde plante! (Ek sal jou egter vergewe as jy verbaas opkyk as jy