Brief: Dekorredakteurs
Onlangs staan ons in ’n wolwinkel en luister onbeskaamd ’n gesprek tussen twee mooi versorgde vroue af. Die een vertel vir haar vriendin dat sy beslis obsessief is oor brei. Die ander een spog terug dat sy onlangs alles uit haar gastekamer se kaste g