Van Lucia
Dit voel deesdae of alles so ’n bietjie grys en vaal is. Dis winter en koud, daar is betogings, streng inperkings, swaarkry en sterftes. Ek sê vandeesweek vir my sussie ek voel tot in my murg moeg – die moeg wat jy nie kan wegslaap nie. Maar dan tel