Die Redakteur Sê
dié uitgawe van finweek sluit die winteruitgawe van Kollektiewe Insig in waarin verskeie medewerkers die toeganklikheid van alternatiewe beleggings vir kleinbeleggers bekyk. Ek wil nie enige van die uitstekende bydraes uitsonder nie, maar ek wil foku