Die Redakteur Sê
in my e-posse voordat ek dié rubriek geskryf het, het een (van die baie) persverklarings wat vir my aandag gewag het oor die “aanbreek van ’n kontantlose toekoms” gegaan. Ek het baie voorbehoude oor dié utopie waar geld oorgedra word deur horlosies,