Skep Asem... Jy Verdien Dit
Die versoeking is nogal groot om dié tyd van die jaar te tob oor hoe vinnig die afgelope 12 maande verbygevlieg het. En jy moet veral sterk staan om nie (wéér) ’n eiertjie te lê oor hoe ons almal se omstandighede sedert vroeg 2020 handomkeer verander